Notice is hereby given in terms of section 29A of the Local Government: Municipal Structures Amendment Act, 2021 that a meeting of the Municipal Council of the Cape Winelands District Municipality will be held on Thursday, 4 December 2025 at 10:00.
P.R. ESAU
ACT MUNICIPAL MANAGER
4 November 2025
OPENBARE KENNISGEWING VAN ‘N RAADSVERGADERING
Kennis geskied hiermee ingevolge artikel 29A van die Wysigingswet op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture, 2021 dat ‘n vergadering van die Munisipale Raad van die Kaapse Wynland Distriksmunisi-paliteit gehou gaan word op Donderdag, 4 Desember 2025 om 10:00.
P.R. ESAU
WND MUNISIPALE BESTUURDER
4 November 2025